<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>Am</key>
<author>Philip Moolman</author>
<tempo>106. Style; 115. Full intro and Full Ending</tempo>
<title>Lurianne: Gospil</title>
<lyrics>[V1]
.Am
 Wiskey vat die edge af
. Am
 Tequila gee jou 'n lift
.          G
 Daar's allerhande goed, wat jy kan vat
.        Am
 Vir 'n positive mind shift

[V2]
. Am
 Prosac, Moodcaps, Cypramil
. Am
 Vat daai goed so veel jy wil

[C1]
.              G                   Am
   Maar daar's net een pil, daar's net een pil
.         G                    Am
   Daar's net een pil, wat die hart se honger stil
.         G                   Am
   Daar's net een pil, daar's net een pil
.         G                        Am
   Daar's net een pil, en dis die Gospil

[V3]
.Am
 Prosac laat my niks voel,
. Am
 Geen probleem is ooit te groot
.    G
 My kop voel lekker koel
.    Am
 My hart voel lekker dood

[V4]
.Am
 Cypramil, is 'n anner pil
. Am
 Dit roof my libido
.    G
 My kop voel lekker oop
.   Am
 My hart voel lekker toe

[C2]
.              G                   Am
   Maar daar's net een pil, daar's net een pil
.         G                    Am
   Daar's net een pil, wat die hart se honger stil
.         G                   Am
   Daar's net een pil, daar's net een pil
.         G                        Am
   Daar's net een pil, en dis die Gospil

[P1]
.  Am
   Jy kan dit nie gaan koop nie
.   Am
   Jy kan dit nie gaan score nie
.     G                           Am
   Jy kan dit nie gaan snuif nie, neeee

[P2]
.  Am
   Jy kan dit nie gaan rook nie
.   Am
   Jy kan dit nie gaan sluk nie
.      G                       Am
   Jy kan dit nie inspuit nie, neeee

[V5]
.     G
 Dis oral en vir almal
.         Am
 Soos die lug daarbo
.    G                    Am
 Jy kry dit net as jy dit glo

[V6]
.     G
 Dis vollop en vir almal
.          Am
 Soos die blou, blou see
.   G                     Am
 Jy kry dit net as jy dit gee
.   G                     Am
 Jy kry dit net as jy dit gee, gee, gee, gee, gee, gee

[B1]
.  Am
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.   Am
   Laat my lekker voel
.   G
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.           Am
   Laat die Gospil deur my spoel

[B2]
.  Am
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.   Am
   Laat my lekker kry
.   G
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.           Am
   Stel die Gospil in my vry

[B3]
.  Am
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.  Am
   Niemand kan dit keer
.  G
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.            Am
   Maak die Gospil in my meer

[B4]
.  Am
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.  Am
   Is die grootste thrill
.  G
   Liefde, liefde, liefde, liefde
.         Am         (G  F.. E ....)
   Is die Gospil - Oh ho ho__

[V7]
.   Am
 Ja wiskey vat die edge af
. Am
 Tequila gee jou 'n lift
.        G
 Daar's allerhande goed, wat jy kan vat
.       Am
 Vir 'n positive mind shift

[V8]
. Am
 Prosac, Moodcaps, Cypramil
. Am
 Vat daai goed so veel jy wil

[C3]
.              G                   Am
   Maar daar's net een pil, daar's net een pil
.         G                    Am
   Daar's net een pil, wat die hart se honger stil
.         G                   Am
   Daar's net een pil, daar's net een pil
.         G           F                   ... (Am G  F  G Am)
   Daar's net een pil,..... en dis die Gospil  .. .. .. .. ..</lyrics>
</song>